Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
BKB Aanteelveiling | 10 Julie 2024 | 11:00 | Te Plaas Matilda, Memel
Retail price
N/A
Including VAT
Description
In opdrag van Marthinus Willemse word die volgende wat te koop is aangebied:
Woensdag, 10 Julie 2024 | 11:00
Te Plaas Matilda, Memel
Memel veiling GPS: 27° 46'29.6"S 29°26'03.3"E
AANBOD:
2000 Merino skape
400 ooie (swaardragtig of besig om te lam; 2 tand).
1600 ooie (dragtig; volbek).
Nota: Skape met 7 maande wol se gemiddelde mikron is 19.1. Groot lyf skaap. Om te lam teen Augsutus 2024. Geen slyt ooie. Baie goeie kudde gesondheid met goeie inentingsprogram wat gevolg word.
702 Angus/Drakensberger kruisings
62 Verse (swaardragtig).
190 Koeie (swaardragtig).
450 Bulkalwers (± 250 kg).
Nota: 75% van kudde is poena. Geslote kudde van 1940. Kudde is suurveld aangepas . Bulle is 15 September 2023 by koeie ingesit en 5 Januarie 2024 uitgehaal. Bulkalwers is reeds aangepas. Baie goeie kudde gesondheid met goeie inentingsprogram wat gevolg word. Alle verse word Stam 19 en RB 51 gespuit.
Volledige veilingsreëls is beskikbaar by: www.bkb.co.za
AFSLAERS:
BKB Limited
61 Grahanstown Rd, Northend, Port Elizabeth,6001
BTW nr: 4100101338
Reg nr: 1998/012435/06
Roete:
Vanaf Verkykerskop: Ry op die Memel pad ( R772) vir 23 km. Draai regs by plaas in.
Vanaf Memel: Ry op die Verkykerskop pad (R772) vir 20 km. Draai links by plaas in.
Navrae:
Martienie Theunissen
Afslaer:
Jan Mostert
BKB Bethlehem