Fase 1 van Algehele uitverkoping van bees kudde.
Namens Danie muller & Seuns
Te plaas Sweethome Frankfort
25 Februarie 2025 | 11:00
GPS: 27°24'42.7"S 28°22'59.7"E
Aanbod:
· 105 Koeie met 105 Kalwers (Moontlik 3-en-1)
· 40 koeie met 40 kalwers (1ste kalf koeie)
· 110 Dragtige koeie
· 20 oop verse
Navrae:
Deon Stegmann
+27798782109
JD Steyn
+27728776984
Volg ons: