Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Damskrop 3M³ | V002 I Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekker : 100kW
Volume: 3m3
Lembreedte (3x vervangbare lemme): 2 200mm
Gewig: 2 500kg
Bande: 11L/15
Wielspoor : 1 800mm
Komponente:
Ten volle hidrolies
4 Hidroliese punte
Werking:
Die skep-aksie is so ontwerp dat die volle gewig van die skrop op die lem afdruk.
Werking is die beste in onbewerkte grond en die skrop se bak kan ten volle toemaak en die vrag vir die volle rit behou (200mm grondvrye hoogte)
Voordeel:
Die skrop is al meer as 30+ jaar in produksie en het al sy waarde op die plaas bewys. Met ‘n skrop word meer as net damme gebou. Dit word ook gebruik vir
algemene werke, slote herstel, paaie bou en lande opvul ná verspoelings.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810