Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Skraper 3.6m (Dubbel-Wiel) | V016 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekker: vanaf 150kW
Lembreedte:3 600mm
Lem draai meganies met ‘n draaiskamel met 5 verstelbare punte
Gewig: 4 200kg
Bande: 305/55/R22,5
Kantel-haak (Swivel)
Betonblokke agter op wiele vir optimale gewigsverplasing
Komponente:
5 Hidroliese punte
Gebou met dubbelraam
Silinders sit agter by die wiele wat onafhanklik is waarmee die helling van die lem bepaal word
Alle verstellings word vanuit die trekker behartig
Kan tot 30° kantel
Werking:
Vir die bou en skraap van kontoere en paaie.
Slegs die trekkeroperateur word benodig vir die proses en alle verstellings word hidrolies vanaf die trekker gedoen.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810