Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Skraper 3.6m HD | V200 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekker : 100kW
Lembreedte: 3,600mm
Lem ten volle hidrolies verstelbaar
Gewig: 2 650kg
Bande – Trekkerkappe 13.4-24”
Kantel-haak (Swivel)
Standaard raam vir trekker neusgewigte (neusgewigte nie ingesluit nie)
Agterkant van skraper raam dien as houer vir die ekstra gewig
Komponente:
6 Hidroliese punte
30 ° kantel na elke kant – word hidrolies beheer
Hoogte word hidrolies beheer
Werking:
Vir die bou en skraap van kontoere en paaie.
Slegs die trekkeroperateur word benodig vir die proses en alle verstellings word hidrolies vanaf die trekker gedoen.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810