Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Riverglen Wildlife – Beefmasters & Brahmane 8ste produksieveiling | 26 Augustus 2026 | Middelburg
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Datum: Woensdag, 26 Augustus 2026
Tyd: 11:00
Plek: Plaas Mooifontein, Middelburg
Roete: Vanaf Middelburg – neem die R555 vir 6 km. Draai regs op die Olifantsrivier Lodge pad vir 4,3 km. Draai links in by die plaas en volg rigtingaanwysers.
Beefmaster:
15 Geregistreerde Bulle
30 Kommersiële Verse
Brahman:
15 Geregistreerde Bulle
80 Kommersiële Brahman / Chabre Verse
Alle stadiums van dragtigheid – dragtigheidstatus sal bekend wees op die dag van die veiling.
Afslaers:
BKB Limited
61 Grahamstown Rd, North End
Port Elizabeth, 6001
BTW nr: 4100101338
Reg nr: 1998 012435/06
Navrae:
Rocco van Rooyen
Moolman Mentz
Billy Lyons (Afslaer)
BKB Ermelo