Price on request
Excluding VAT
T6 Methane Power
Fuel flexibility
Become energy self-sufficient by using biomethane from your biodigester or compressed natural gas (CNG) as fuel.
True sustainability
98% less particulate matter produced compared to European Stage V emission limits. With biomethane, a 10 to 15% reduction in CO2 is achieved.
Proven engine technology
FPT Industrial has over 20 years of experience and produced over 50 000 natural gas engines to date.
Same performance; greater savings
Same power, torque and durability as its diesel counterpart, but with an estimated 30% reduction in running costs.
Your sustainable farming partner
For over a decade, New Holland is established as the Clean Energy Leader for its active promotion and development of renewable fuels, emissions reduction systems, and sustainable agricultural technology. New Holland offers the farmers of today and tomorrow the widest choice of accessible solutions that improve efficiency and productivity, whilst respecting the environment. Rooted in the belief that farmers can use technology to help them reduce their dependence on fossil fuels, the New Holland Clean Energy Leader strategy is based on four key pillars: Alternative fuels, efficient productivity, sustainable farming and being a committed company.
Click HERE to read more about the T6 Methane Power
Contact your nearest New Holland dealer today or
Jaco du Preez:
WhatsApp:
14 Industrie street, Isando, 1600, South Africa
T6 Metaankrag
Brandstofaanpasbaarheid
Word energie-selfversorgend deur biometaan van jou biogasopwekker of saamgesperste natuurlike gas as brandstof te gebruik.
Ware volhoubaarheid
98% minder deeltjiestof word geproduseer teenoor die Europese Vlak V-uitlaatperk. Met biometaan word ‘n verlaging van 10 tot 15% in CO2 bereik.
Bewese enjintegnologie
FPT Industrial het meer as 20 jaar ervaring en het tot op hede meer as 50 000 natuurlikegasenjins vervaardig.
Dieselfde werkverrigting; groter besparings
Dieselfde krag, wringkrag en duursaamheid as sy dieseleweknie, maar met 'n beraamde 30% vermindering in loopkoste.
Jou volhoubareboerderyvennoot
New Holland is nou al langer as ‘n dekade gevestig as die Skoonenergieleier ten gevolge van hulle aktiewe bevordering en ontwikkeling van hernubare brandstof, uitlaatgas verminderings en volhoubare landboutegnologie. New Holland bied vandag en môre se boere die wydste keuse van toeganklike oplossings wat doeltreffendheid en produktiwiteit bevorder, terwyl die omgewing terselfdertyd in ag geneem word. Spruitend uit die oortuiging dat boere tegnologie kan gebruik om hulle te help om hulle afhanklikheid van fossielbrandstof te verminder, berus die New Holland as skoonenergieleier se strategie op vier hoekstene:
· Alternatiewe brandstof
· Doeltreffende produktiwiteit
· Volhoubare boerdery
· Om ‘n toegewyde maatskappy te wees
Klik HIER om meer oor die T6 Metaankrag te lees.
Kontak jou naaste New Holland handelaar of kontak
Jaco du Preez
WhatsApp: