The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 152,277 Classified Ad Listings
Ripperreeks | Van Zyl Staalwerke
Price on request
Description
Modelle:
Vastebalk: 3-13 tand
Opvoubalk: 13 tand en groter
Basiese inligting:
Trekkerkapasiteit: 13-15kW per tand
Werksdiepte: 450mm
Tandspasiëring: standaard – 400mm – spasiëring is verstelbaar
Opsioneel:
Rollers kan opsioneel bygesit word
Swaardiensroller 400mm deursnee
Saadbedroller 280mm deursnee
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810