Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Subsoiler | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Werksdiepte van 450mm of langer tande vir 650mm
Ongeveer 30-35kw per tand benodig
Tand spasieëring van 760mm
Vervangbare slyt stuk voor tand
Vervangbare skaarpunt en los vlerk slytplaat
Opsionele swaardiens roller
Doel is om kors ondergronds te breek op optimale diepte, met minimale bo grond versteuring.
Roller is opsioneel beskikbaar om saadbed weer gelyk te maak deur kluite te breek wat gevorm word op sekere grond tipes.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810