Sell
Agri4All
South Africa flag

Description

Inligting:

  • Voldoende trekker: 70kW

  • 2 Hidroliese punte

  • Massabakkapasiteit: 4-5 Ton

  • Aandrywing deur PTO (Net bo “idle” spoed)

  • Toevoer na sif word met sluis beheer

  • Bande: 305/55/R22.5

Werking:

Die sif van graan vind plaas deur ‘n dubbeldromaksie.

Alle “screenings” word deur ‘n awegaar verskuif na ‘n bakkies hyser met ‘n uitgooihoogte

Opsioneel:

Elektriese omskakeling

Siwwe:

Mielies | 4.75mm; 6.35mm; 25mm(agter) | Binnedrom: 12mm

Sojas | 4mm; 4mm; 8mm (agter) | Binnedrom: 8mm

Sonneblom | 3.15mm; 3.15mm; 25mm(agter) | Binnedrom: 12mm

Koring | 2 x 1.8 x 12.7mm; 25mm(agter) | Binnedrom:

Seksies: 4x600mm; 1x400mm; 1x460mm | Buitedrom:

Seksies: 2 x 1,300mm & 1 x 920mm

Rolsif Reeks — Voordele / Benefits

· Verwyder nie-gewenste elemente en kleiner graan­pitte in die oes om te verhoed dat jou graan swakker gekwalifiseer word by die silos.
· Kleiner pitte wat uitgesif word, kan as veevoer gebruik word — andersins gaan dit verlore by die silos en betaal die silos ook minder vir die oes.
· Die oes wat na die silos gestuur word ná dit deur die Rolsif is, kan moontlik 1 of 2 grade beter geklassifiseer word — en dus ‘n beter prys per ton tot gevolg hê.

So jy bespaar

· Silokoste om graan te sif en onsuiwerhede te verwyder word vermy.
· Die persentasie gewig wat van die oes afgetrek word agv ongewenste elemente en kleiner pitte, word uitgeskakel.
· Die oes word hoër gegradeer — en dus ‘n beter prys per ton.
· Sifsels wat gewoonlik by die silo gesif word en teruggekoop moet word, bly in jou besit en kan as veevoer gebruik word.
· Tyd word bespaar: die voertuig hoef nie in die tou te wag vir gradering by die silo nie — en kom vinniger terug vir die volgende vrag.

Vir mielies

· Gifkorrels en gruis/klein pitte word apart uitgesit.

Vir sojabone

· Gifkorrels, splits, klein pitte en groen peule word apart uitgesit.

Geskik vir die volgende gewasse

· Mielies · Sonneblom · Sojabone · Koring

Verskil: Enkeldrom vs Dubbeldrom

· Dubbeldrom — meer geskik vir sojas. Sifsels word gesamentlik via ‘n bakkieshyser opgevoer en in ton-sakke of ‘n sleepwa opgevang.
· Enkeldrom — geskik vir mielies, sonneblom en sojabone. Sifsels word in 50kg sakke opgevang.

Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.

Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/

Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:

Rieme Smith

Call:

Call:

WhatsApp:

Email:

Email:

Adres: Reitz, 9810

Details

Category: Sifting and cleaning
Keywords: #VanZylStaalwerke #Rolsif #DubbleDrom
Make: V008
Condition: new

Contact Details

Name: Van Zyl Staalwerke
Country: South Africa
N/A
N/A
Logo

Contact Seller

Name
Email
Phone Number *
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Message
Safety Tips
Use a safe location to meet seller
Avoid cash transactions
Beware of unrealistic offers
Avoid wiring money online or advance payments
Pay for shipping only if you know the seller
Never share your financial information

View our Disclaimer here

The website Agri4all.com does not take any responsibility for any fraudulent post

Van Zyl Staalwerke

Joined: Mar 2026

Logo

Report this product

Name
Email
Phone Number
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Reason
Logo

Email a Friend

Full Name
Your Email
Your Friend's Email
Message

min: 10 & max: 255 characters

Other Products by Seller

Logo

Request a Call Back

Name
Phone Number *
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Email (optional)
Message (optional)