Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Rolsif Enkel Drom | Model V007 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Gebou vir die werklike werk van boerdery.
Inligting:
Voldoende trekker: 70kW
Aandrywing vanaf trekker - PTO af
Ideale spoed is net bo luier (idle)
Massabak vat 4 – 5 ton
Toevoer na sif word met sluis beheer
Awegaar se uitgooihoogte: 4m
2x Wiele met 305/55/R22.5 bande
“Screenings” word langs die kant van die sif deur drie sluise en een agter in 50kg sakke uitgesak
Kapasiteitwerking:
Mielies: 30-40t
Soja: 20-30t
Sonneblom: 10-15t
Kapasiteit is basiese aanduiding
Opsioneel:
Elektriese omskakeling kan gedoen word.
Siwwe:
Mieliesiwwe: 4.75mm+6.35mm | Agter = 25mm
Sojasiwwe: 4mm+4mm | Agter = 8mm
Koringsiwwe: 2x Slotgatsiwwe van 1.8mmx12.7mm | Agter = 25mm
Sonneblomsiwwe: 3.15mm + 3.15mm | Agter 25mm
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810