The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 152,277 Classified Ad Listings
Wasdrom | Van Zyl Staalwerke
Price on request
Description
Inligting:
Die Wasdrom word vervaardig volgens die lengte spesifikasie van die produsent.
Aangedryf deur 'n V-Belt en 'n motor wat standaard ingesluit is.
'n Uitlaai Belt met motor word vervaardig volgens die uitleg spesifikasies
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810