Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tipwa 18 Ton (Met ekstensies) | Model V098 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Volume: 28m³ / 28,000L (met ekstensies)
Lengte: 6,150mm
Breedte: 2,450mm
Dravermoë: 20,000kg
Ingooihoogte: 3,230mm
Diepte: 1,850mm (met ekstensies)
Diepte: 1,250mm (standaard)
Komponente:
Suspensie: Bog ey as sisteem
Tipvermoë 50º
Teleskopies Silinder: 5 Stadium (Vermoë 38,000kg met eerste stadium / 190mm-deursnee)
Bande: 560/60/R22,5
Hidroliese poot
Wielspoor: 2,250mm
Volledige Hidroliese rem stelsel
Standaard ligte koppeling en “chevron”
Opsioneel:
'n Sluis kan in die klap aangebring word as graan in sakke uitgesak word.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810