Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tipwa 6 Ton Bell | Model V027 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekker: 50kW
Lengte: 3,100mm
Breedte: 1,950mm
Diepte: 600mm
Ekstensies: 450mm (opsioneel)
Bak-hoogte van grond af: 1 600mm
Bande: 305/55/R22,5
Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
Tipvermoë: tot 45°
Wielspoor: 1 850mm
Hak hoogte: 460mm
Werking:
Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die standaard-wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak.
Wanneer die bak terugsak haak die penne weer in om die klap toe te hou.
Die klap kan maklik afgehaal word.
Komponente:
Teleskopiese silinder: 4 Stadiums
Bak is van 5mm-plaat en die onderstel van kanaalyster gemaak
Unieke A-tipe-onderstel wat van die trekstrang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van die tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende raam vir die bak
Kom standaard met “chevron”
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810