Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Nuwe datum vir Vlakte Bonsmara Studiegroep se 20ste produksieveiling | 11 Junie 2026
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Nuwe datum vir Vlakte Bonsmara Studiegroep se 20ste produksieveiling: 11 Junie 2026.
Ons produksieveiling word vanjaar gekombineer met ons jaarlikse jongbeesveiling en sal gesamentlik op 11 Junie 2026 plaasvind. Weens toenemende veilingskostes en die noodsaaklikheid van streng biosekuriteitsmaatreëls, het die groep besluit om die twee veilings te kombineer en op een dag aan te bied – tot voordeel van ons telers en kopers.
Op aanbod:
- 50 Bulle
- 250 Vroulike diere in alle produksiestadia’s
- ± 600 Speenkalwers en vetvee
Hierdie besluit bring ‘n groter en sterker aanbod en ons sien uit daarna om almal te verwelkom by ’n besonderse mylpaal-veiling!
Registereer vir die aanlynveiling op SwiftVEE of MEERKAT.
HENDRIK VAN DER WALT
Vleissentraal Bosveld
CAREL CHALMERS
HP VAN DER WALT