The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 151,785 Classified Ad Listings
VAT 5 Dormerveiling | 26 September 2026 | 11:00 | Parys Afridome
This auction ended on 26 September 2026
Price on request
Description
Dormertelers bied top Dormer-genetika op veiling aan.
Datum: 26 September 2026
Plek: Parys Afridome
Tyd: 11H00
Op Aanbod:
40 SP & Kommersiële ramme
40 SP Ooie
120 Kommersiële ooie
Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied.
SWIFTVEE AANLYN PLATFORM BESKIKBAAR! Druk op die skakel om te registreer vir die veiling: https://auctions.swiftvee.com/auctions/vat-5-dormerveiling-37oN
Moenie hierdie uitstekende Dormerveiling misloop nie!
Kontakbesonderhede:
Marco Klopper
Henk Kirchner
Volg ons: