Kom wees deel van die Welpic Dormers se 5de produksieveiling, jy wil dit nie misloop nie!
Datum: 7 Februarie 2025
Tyd: 11:00
Plek: Oudewoning, Lady Grey
AANBOD:
30 Dormer ramme
30 SP ooie
150 Kommersiële Dormer ooi
Kontak:
JP Potgieter:
JT Fourie:
Kenny Moolman:
Brent de Coning: