Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
VAT 5 Dormerveiling | 27 September 2025 | Afridome Parys
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Dormertelers bied top Dormer-genetika op veiling aan.
Plek: Afridome, Parys
Datum: 27 September 2025
Tyd: 11:00
Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms.
Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied.
Op aanbod:
· 35 SP & kommersiële ramme
· 40 SP ooie
· 120 Kommersiële ooi
Lees meer op ProAgri
Nota:
- Dragtigheidstatus en finale katalogus sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
- Die veiling sal ook aanlyn deur SwiftVee aangebied word.
Telers:
Heyman Dormers:
Dirk Heyman
WhatsApp:
Jakkalsdans Dormers:
Marco Klopper
WhatsApp:
Jakkalsdans Dormers Facebookblad
Thaba Kwena Dormers:
Henk Pretorius
WhatsApp:
Thaba Kwena Dormers Facebookblad
Kalkvley Dormers:
Colene van der Merwe
WhatsApp:
Johanri Dormers:
Johan Barnard
WhatsApp:
Volg ons: