Sell
Agri4All
South Africa flag

Vee-ras uitstallings | Pluimveeskou | 7-9 Augustus 2025 | KragDag

Price range

ZAR 75.00 - ZAR 120.00

Including VAT

Vee-ras uitstallings | Pluimveeskou | 7-9 Augustus 2025 | KragDag

Photo Gallery

Gallery Image
Enlarged Image

Description

KragDag 2025: Pluimveeskou – Wie gaan koning kraai by die vee-ras uitstallings?

Maak reg vir die mees gesogte pluimveeskou by KragDag 2025! Kom kyk wie " kraai koning " by ons gespesialiseerde vee-ras uitstallings, waar jy die beste van pluimvee sal ervaar, asook ander lewendehawe. Dit is die plek waar jy leer om jou eie ding te doen en jou nalatenskap te bou in samewerking met TLU SA en Voermol!

Koop jou kaartjie HIER.

Belangrike inligting: 

Ligging: Diamantvallei Landgoed, Pretoria

Datum: Donderdag 7 tot Saterdag 9 Augustus 2025

Kaartjies

  • Vooraf: R75 per volwassene (kinders gratis) - aanlyn
  • Tydens ekspo: R120 per volwassene (kinders gratis) - aanlyn / hek

Parkering: Gratis beskikbaar.

Oor KragDag 2025 se pluimveeskou & lewendehawe fokus: 

KragDag 2025 is die middelpunt vir liefhebbers van pluimvee en veeboerdery! Kom ervaar die opwinding van die pluimveeskou en kyk wie die gesogte titel sal inpalm.

Vee-ras uitstallings & pluimvee-hoogtepunt: 

Binne ons omvattende vee-ras uitstallings sal die pluimveeskou 'n besondere hoogtepunt wees. Leer meer oor moderne pluimvee boerdery, en sien die beste rasse op uitstalling. Leer meer oor veehantering en voedingsoplossings (met Voermol as trotse ondersteuner!). Die landbou sub-ekspo dek ook groot- en kleinvee boerderye, akkerbou, akwakultuur, en groenteverbouing.

Meer oor KragDag: 

Buiten die vee-afdeling, is KragDag 'n volledige selfstandigheid ekspo! Verken uitstallings oor landbouttegnologie, energie, beveiliging, lewenstyl, oorlewing/rastoestande, en nog vele meer.

Aktiwiteite & programme: Geniet 'n dinamiese program vol aksie en leer:

  • Interaktiewe ervarings: Sien verskeie demonstrasies in aksie.
  • Gassprekers: Luister na leersame sessies met bekende sprekers wat waardevolle insigte deel.
  • Vermaak: Geniet boeresport en ander kompetisies, heerlike kosstalletjies, 'n konsertprogram, en kindervriendelike vermaak.
  • Kampeer: Die opsie om saam te kamp by ons woonwapark is ook beskikbaar vir 'n volledige wegbreek-ervaring.

Moenie hierdie unieke geleentheid misloop om te leer, te ervaar en deel te word van 'n gemeenskap wat bou aan 'n selfstandige en volhoubare toekoms nie!

Kry jou kaartjies vandag! 

Besoek www.kragdag.co.za vir meer inligting, kaartjies is beskikbaar hier: https://tickets.tixsa.co.za/event/kragdag-ekspo-2025

Volg ons vir meer inligting en opdaterings!

KragDag Facebookblad

Was jy by KragDag 2024? Herleef dit. Het jy dit misgeloop? Kyk wat jy gemis het – en moenie weer nie!



Details

Category: Events
Keywords: #KragDag #Ekspo #Expo #Landbou #Outdoor #Hunting #Power
Time (Hh:mm): 8:00

Contact Details

Name: KragDag
Country: South Africa
N/A
N/A
Logo

Contact Seller

Name
Email
Phone Number *
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Message
Safety Tips
Use a safe location to meet seller
Avoid cash transactions
Beware of unrealistic offers
Avoid wiring money online or advance payments
Pay for shipping only if you know the seller
Never share your financial information

View our Disclaimer here

The website Agri4all.com does not take any responsibility for any fraudulent post

KragDag

Joined: Aug 2020

Logo

Report this product

Name
Email
Phone Number
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Reason
Logo

Email a Friend

Full Name
Your Email
Your Friend's Email
Message

min: 10 & max: 255 characters

Featured Ads

Other Products by Seller