Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Studeer boerderybestuur | Bo-Karoo Opleiding
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Hierdie nasionale diploma sal studente in staat stel om boerderybestuursfunksies en -produksiebesluite te verstaan, hoe om hulpbronne te benut, finansies te bestuur en landboubates te evalueer. Hulle word ook toegerus met praktiese kennis en vaardighede rakende plant- en veeproduksie asook basiese instandhouding in die Suid-Afrikaanse landbou-omgewing.
Kwalifikasie:
Nasionale N-diploma: Boerderybestuur en Meganisasie N4 – N6, NKR-vlak 6, 360 krediete
Toelatingsvereistes:
- Graad 12-kwalifikasie | NSS | N3-sertifikaat
- Graad 12 Wiskunde 40 % | Wiskundige Geletterdheid 50 % | Tegniese Wiskunde 40 %
Kursusmodules:
- Finansiële bestuur N4-N6
- Rekenaarpraktyke N4-N6
- Boerderytegnologie en -meganisasie N4-N6
- Boerderybestuur N4-N6
- Plant- en veekunde N4-N6
Studieaansoeke vir 2025 is oop!
Klik HIER vir meer inligting oor ons Boerderybestuur-kwalifikasie!
Kontak ons: