Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Studeer bou-en siviele konstruksie | Bo–Karoo Opleiding
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Hierdie beroepsertifikaat stel studente in staat om die fundamentele aspekte van die bou-en konstruksiebedryf te verstaan, soos die voorbereiding van die bouterrein, materiaal, gereedskap en toerusting. Dit voorsien hulle met die nodige kennis en vaardighede vir die lê van verskeie stene, insluitend sierstene, pleisterstene, klip (gesnede en ongesnede) en blokstene. Hulle sal sub-en superstrukture kan oprig, herstel en/of veranderinge aanbring, asook messelwerkafwerkings kan uitvoer.
Kwalifikasie
Beroepsertifikaat: Messelaar NKR-vlak 4, 361 krediete, SAQA-ID: 93627
Toelatingvereistes
- Graad 10-kwalifikasie
- Minimum ouderdom van 17 jaar
- Goeie fisiese gesondheid
Modules
- Beroepsgesondheid en -veiligheid
- Teël en plaveisel
- Lees en interpretasie van bouplanne
- Messel- en pleisterwerk
- Oprigting van dakke
- Bestuur van konstruksiehulpbronne
- En nog meer…
Studieaansoeke vir 2025 is oop!
Klik HIER vir meer inligting oor ons Bou-en Siviele Konstruksie-kwalifikasie!
Kontak ons: