Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Studeer loodgieter | Bo-Karoo Opleiding
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Hierdie beroepsertifikaat stel studente in staat om as loodgieter aan die behoeftes en uitdagings van die huidige loodgieterindustrie te voldoen. Dit voorsien hulle met die nodige kennis en vaardighede om in verskeie omgewings koue- en warmwatertoevoerstelsels, dreinering-, riool- en reënwaterstelsels te installeer, te onderhou, te toets en te herstel.
Kwalifikasie
Beroepsertifikaat: Loodgieter NKR-vlak 4, 360 krediete, SAQA-ID: 91782
Toelatingvereistes
- Graad 12-kwalifikasie
- Goeie fisiese gesondheid
Modules
- Lees en interpretasie van bouplanne
- Dienste en aansluitings
- Installering van alle sanitêre geriewe
- Plaatmetaalwerk (byvoorbeeld geute/voegskorting)
- Riolering
- Beroepsveiligheid
- Bouregulasies
- Pypwerk
- En nog meer…
Studieaansoeke vir 2025 is oop!
Klik HIER vir meer inligting oor ons Loodgieter-kwalifikasie!
Kontak ons: