Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Studeer vroeë kinderontwikkeling | Bo-Karoo Opleiding
497 views
Price on request
N/A
Excluding VAT
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
Description
As jy passievol oor klein kinders is en dalk reeds as ’n au pair werk, is hierdie kursus die ideale kursus vir jou. Jy kan ’n loopbaan bou wat jou, en ander, se lewens verryk.
Kwalifikasie
Beroepsertifikaat: Vroeëkinderontwikkelingspraktisyn, NKR-vlak 4, SAQA-ID 97542
Toelatingvereistes
- Graad 12-kwalifikasie | NKR-vlak 3-kwalifikasie
Die kursus se doel is:
- Om jou met kennis en vaardighede toe te rus om as ’n vroeëkinderontwikkelingspraktisyn te funksioneer en kinders in hulle vroeë ontwikkeling te ondersteun;
- Om jou toe te rus om babas en kleuters holisties – dus fisies, emosioneel, geestelik en sosiaal – te versorg;
- Om op beide sentrumgebaseerde (plekke soos kleuterskole en dagsorgsentrums) en nie-sentrumgebaseerde (gemeenskapsgebaseerde of tuisgebaseerde) VKO-instellings te fokus; en
- Om ’n beter toekoms vir ons kinders en ons samelewing te bou.
Studieaansoeke vir 2025 is oop!
Klik HIER vir meer inligting oor ons Vroeëkinderontwikkeling-kwalifikasie!
Kontak ons:
Other Products by Seller
REF#
103929
414 views
REF#
103932
437 views
REF#
103934
503 views
REF#
104248
139 views