Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Studeer elektries | Bo-Karoo Opleiding
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Hierdie beroepsertifikaat stel studente in staat om as elektrisiën aan die behoeftes en uitdagings van die huidige elektrisiteitbedryf te voldoen. Dit voorsien hulle met die nodige kennis en vaardighede om in verskeie omgewings elektriese toerusting, installasies en beheerstelsels te beplan, voor te berei, te bedraad, in bedryf te stel, te toets, te onderhou en te herstel.
Kwalifikasie
Beroepsertifikaat: Elektrisiën NKR-vlak 4, 360 krediete, SAQA-ID: 91761
Toelatingsvereistes
- Graad 12-kwalifikasie
- Graad 12 Wiskunde 40 % | Wiskundige Geletterdheid 50 % | Tegniese Wiskunde 40 %
- Goeie fisiese gesondheid
Modules
- Beplanning en voorbereiding van die werksplek, toerusting, gereedskap, verbruiksgoedere en materiaal
- Toetsing en inspeksie van elektriese toerusting, beheerstelsels en installasies
- Installasie, bedrading en koppeling van elektriese toerusting en beheerstelsels
- Onderhoud en herstel van elektriese toerusting, beheerstelsels en installasies
- Wisselstroom, gelykstroom, enkelfase, driefase en basiese elektronika
- Beroepsgesondheid en -veiligheid
- En nog meer…
Studieaansoeke vir 2025 is oop!
Klik HIER vir meer inligting oor ons Elektries-kwalifikasie!
Kontak ons: